IN CHRISTUS HET ONS... | |
  |
LIEFDE wat onpeilbaar is; LEWE wat onsterflik is; GEREGTIGHEID wat nooit bevlek kan word nie; VREDE wat nooit versteur kan word nie; BLYDSKAP wat nooit kan afneem nie; HOOP wat nooit teleurgestel kan word nie; HEERLIKHEID wat nooit versluier kan word nie; LIG wat nooit verduister kan word nie! |